duimnael|regs|380px|Die Apple Express-trein kruis die , 6 April 2002.

Die Van Stadenskloofbrug is in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die brug dra 'n smalspoorlyn oor die Van Stadensrivier net noord van die Van Stadensrivierbrug wat die N2 oor dieselfde ravyn dra. Die staal-en-betonbrug wat 156 m lank en 77 m hoog is, is die hoogste smalspoorbrug ter wêreld. Dit is in 1905 gebou.Padlangs deur Suid-Afrika. 2010.

Verwysings

Kategorie:Brûe in Suid-Afrika