Die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Suidelike-distriksmunisipaliteit) is een van die vier distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Klerksdorp. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC40. Dit is vernoem na Kenneth Kaunda, Zambië se eerste president.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Bojanala Platinum (DC37) in die noorde Wesrand (DC48) in die ooste Sedibeng (DC42) in die ooste Fezile Dabi (DC20) in die suidooste Lejweleputswa (DC18) in die suide Dr. Ruth Segomotsi Mompati (DC39) in die suidweste Ngaka Modiri Molema (DC38) in die noordweste

Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende Plaaslike Munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteitBevolking%OppervlakMatlosana 398 676 57.29% 53561.5JB Marks 243 527 38.1% 6398 Maquassi Hills 77 794 11.18%4643

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011. TaalBevolk%Tswana 306 897 44.8%Afrikaans 126 285 18.43%Sotho 104 797 15.30%Xhosa 78 472 11.45%Engels 27 141 3.96%Zoeloe 13 459 1.96%Ander 6 765 0.99%Tsonga 5 944 0.87%Ndebele 5 314 0.78%Noord-Sotho 3 972 0.58%Gebaretaal 3 396 0.50%Swazi 1 627 0.24%Venda 1 015 0.15%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 348 676 50.10%Manlik 347 258 49.90%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 559011 80.33%Blank 101 034 14.52%Kleurling 28 322 4.07%Asiaties 5 105 0.73%Ander 2 461 0.35%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 52 714 8.79%05 - 09 51 847 8.65%10 - 14 57 243 9.55%15 - 19 61 062 10.18%20 - 24 57 261 9.55%25 - 29 54 606 9.11%30 - 34 51 489 8.59%35 - 39 50 094 8.35%40 - 44 43 850 7.31%45 - 49 33 471 5.58%50 - 54 24 755 4.13%55 - 59 18 666 3.11%60 - 64 14 690 2.45%65 - 69 10 532 1.76%70 - 74 7 770 1.30%75 - 79 4 823 0.80%80 - 84 3 003 0.50%85 - 89 1 166 0.19%90 - 94 420 0.07%95 - 99 150 0.03%100 plus 62 0.01%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 401 692 [66.99% van die totale bevolking] Totale stemme: 226 396 [37.75% van die totale bevolking] Stempersentasie: 56.36% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 174 328 77.00%DA 28 838 12.74%VF+ 6 465 2.86%ACDP 3 503 1.55%OD 2 877 1.27%PAC 2 338 1.03%UDM 2 095 0.93%NNP 1 858 0.82%UCDP 1 670 0.74%IVP 851 0.38%Azapo 410 0.18%NA 247 0.11%SOPA 171 0.08%CDP 159 0.07%EMSA 141 0.06%UF 116 0.05%PJC 105 0.05%TOP 82 0.04%KISS 54 0.02%NLP 54 0.02%MF 34 0.02% Totaal 226 396 100.00%

Verwysings

Dr. Kenneth Kaunda-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad Adrian Frith sensus 2011 OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika