Die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Sentrale-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Mahikeng. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC38.

Geografie Bure Die munisipaliteit word begrens deur: Die Republiek van Botswana in die noorde Waterberg (DC36) in die noordooste Bojanala Platinum (DC37) in die ooste Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die suide Dr. Ruth Segomotsi Mompati (DC39) in die weste

Plaaslike Munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteitBevolking%Mahikeng 259 478 34.01%Ditsobotla 147 596 19.34%Ramotshere Moiloa 137 439 18.01%Tswaing 114 150 14.96%Ratlou 104 322 13.67%

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2001. TaalBevolking%Tswana 643 845 84.38%Afrikaans 36 700 4.81%Xhosa 31 842 4.17%Suid-Sotho 24 308 3.19%Engels 8 448 1.11%Zoeloe 7 320 0.96%Ander 3 434 0.45%Noord-Sotho 3 016 0.40%Ndebele 1 548 0.20%Swazi 1 508 0.20%Tsonga 723 0.09%Venda 293 0.04%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 395 930 51.89%Manlik 367 061 48.11%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 719 023 94.24%Blank 29 715 3.89%Kleurling 11 265 1.48%Asiaties 2 988 0.39%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 82 826 10.86%05 - 09 88 869 11.65%10 - 14 92 003 12.06%15 - 19 88 529 11.60%20 - 24 70 530 9.24%25 - 29 59 967 7.86%30 - 34 53 025 6.95%35 - 39 48 171 6.31%40 - 44 42 075 5.51%45 - 49 32 569 4.27%50 - 54 25 227 3.31%55 - 59 21 085 2.76%60 - 64 17 893 2.35%65 - 69 13 514 1.77%70 - 74 10 638 1.39%75 - 79 8 010 1.05%80 - 84 4 675 0.61%85 - 89 2 016 0.26%90 - 94 845 0.11%95 - 99 386 0.05%100 plus 138 0.02%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 446 018 [58.46% van die totale bevolking] Totale stemme: 254 874 [33.4% van die totale bevolking] Stempersentasie: 57.14% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 196 318 77.03%UCDP 37 610 14.76%DA 8 166 3.20%VF+ 2 636 1.03%ACDP 2 130 0.84%PAC 2 059 0.81%UDM 1 634 0.64%NNP 915 0.36%OD 848 0.33%Azapo 593 0.23%IVP 423 0.17%SOPA 317 0.12%EMSA 259 0.10%PJC 175 0.07%NA 170 0.07%CDP 158 0.06%TOP 140 0.05% UF 133 0.05%KISS 66 0.03% MF 63 0.02% NLP 61 0.02% Totaal 254 874 100.00%

Verwysings

Ngaka Modiri Molema-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad StatsSA sensus 2001 blad OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika