Voorschoten is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 12 km².
Geboortes Max van der Stoel (1924-2011), politikus en diplomaat
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland