Die Albert Falls-dam is 'n dam in die Umgenirivier (Mgeni in Zoeloe) naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is gedurende 1976 voltooi. Dit het 'n oppervlakte van 23,521 km2 (235,2 ha) en 'n volume van 288 100 m3. Die damwal is 33 m hoog. Daar is 'n 7 m hoë waterval reg onderkant die damwal.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika Die R33-Streekroete loop langs die dam verby.
Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. Bl 139. 1995. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal