Die Erfenisdam is geleë in die Vetrivier, Vrystaat, Suid-Afrika. Die dam is naby Theunissen en is gedurende 1960 voltooi. Die wal is 46 m hoog en die dam se bakmaat is 212 340 000 m3. Daar is besproeiingskanale vanaf hierdie dam.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Bronnelys Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. Bl 263. 1995.
Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat