Shropshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap ShropshireHoofstad ShrewsburyOppervlakte3 487 km²Bevolking493 200 (2017)Bevolkingsdigtheid141 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekShropshireAdministratiewe setel ShrewsburyISO 3166-2:GB-SHROppervlakte3 197 km²Bevolking307 100 (2011)Bevolkingsdigtheid96 inw./km²Webtuistewww.shropshire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Shropshire (Unitêre owerheid) Telford and Wrekin (Unitêre owerheid)
Shropshire (uitgespreek /ˈʃrɒpʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Shrewsbury, Telford en Dawley.
Shropshire het 'n geskatte bevolking van 493 200 in 2017 gehad (waarvan 97,3% Blank was) en is dus die 42ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland