Worcestershire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap WorcestershireHoofstad WorcesterOppervlakte1 741 km²Bevolking588 400 (2017)Bevolkingsdigtheid338 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekWorcestershireAdministratiewe setel WorcesterISO 3166-2:GB-WOROppervlakte1 741 km²Bevolking588 400 (2017)Bevolkingsdigtheid333 inw./km²Webtuistewww.worcestershire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede250px Worcester Malvern Hills Wyre Forest Bromsgrove Redditch Wychavon
Worcestershire (uitgespreek /ˈwʊstərʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Worcester, Droitwich en Malvern.
Worcestershire het geskatte 'n bevolking van 588 400 in 2017 gehad (waarvan 97,5% Blank was) en is dus die 38ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland