Die Eerste Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Eerste Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Tweede Kamer van die Stategeneraal). Die Eerste Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 75 lede en word deur die Provinsiale State verkies. Die voorsitter is Mei Li Vos (PvdA). Die Eerste Kamer is nie die belangrikste Kamer nie. So het die Eerste Kamer nie die reg om besluite te wysig en in te dien nie, maar die Tweede Kamer wel.
325px|links|duimnael|Die Eerste Kamer van die Stategeneraal 325px|links|duimnael|Gebou van die Eerste Kamer
Koalisie Sedert 23 Februarie 2026 bestaan die Jetten-kabinet, wat deur die D66, VVD en CDA ondersteun word (sien ook: Tweede Kamer - Koalisie).
As Eerste Minister is Rob Jetten die leier van hierdie kabinet.
Verkiesings Die laaste verkiesings was op 30 Mei 2023. Die setelverdeling sedert 1991 is soos volg (oorspronklike setels):
Party Afkorting 2023 Eerste Kamer 30 mei 2023, Kiesraad 2019 2015 2011 2007 2003 1999 1995 1991 1987 1986 1983 1981 1980 1977 1974 1971 1969 1966 1963 1959 1956 BoerBurgerBeweging BBB 16 GroenLinks - Party van die Arbeid GL-PvdA14 GroenLinks GroenLinks bestaan sedert 1990. Die party is uit vier linkse partye gevorm. GL 8 4 5 4 5 8 4 4 3 6 5 2 5 8 8 6 2 4 3 2 4 Party van die Arbeid PvdA 6 8 14 14 19 15 14 16 26 17 17 28 26 25 21 18 20 22 25 23 22 Volksparty vir Vryheid en Demokrasie VVD 10 12 13 16 14 15 19 23 12 12 16 17 12 13 15 12 8 8 8 7 8 7 Christen-Demokratiese Appèl Die Christen-Demokratiese Appèl bestaan sedert 1980. Die party is uit drie Christelike partye gevorm. CDA 6 9 12 11 21 23 20 19 27 26 26 26 28 27 24 29 36 39 39 40 42 41 Demokrate 66 D66 5 7 10 5 2 3 4 7 12 5 6 6 4 2 3 6 3 Party vir die Vryheid PVV 4 5 9 10 Party vir die Diere PvdD 3 3 2 1 1 Regte Antwoord 21 JA21 3 Sosialistiese Party SP 3 4 9 8 12 4 2 1 ChristenUnie Die ChristenUnie bestaan sedert 2001. Die party is uit twee Christelike partye gevorm. CU 3 4 3 2 4 2 4 2 2 2 2 2 1 1 Forum vir Demokrasie FVD 2 12 Staatkundig Gereformeerde Partij SGP 2 2 2 1 2 2 2 2 2 1 2 2 1 1 1 1 1 1 Volt Nederland Volt 2 Onafhanklike Politiek Nederland Tot 2020 was die naam: Onafhanklike Senaatsgroep (OSF) OPNL 1 1 1 1 1 1 1 1 50PLUS 50+ 1 2 2 1 Lys Pim Fortuyn LPF 1 Algemeen Ouere Verbond AOV 2 Boereparty BP 1 1 3 2 Totaal 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75 75
Verwysings
Bronne Eerste Kamer, Parlement.com Eerste Kamerverkiezingen 1983-2023, Parlement.com Zetelverdeling in de Eerste Kamer 1917-nu, NLverkiezingen.com
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die Eerste Kamer van die State-Generaal
Kategorie:Politiek van Nederland