TISM (Engels vir: This Is Serious Mum) was 'n Australiese alternatiewe rockgroep wat in 1982 gestig is.
Geskiedenis Die lede van TISM het die groep in Maart 1982 gestig, en meer as 100 liedjies geskryf. Tien liedjies is gekies vir die TISM demo tape in 1985. Hulle eerste enkelspeler, Defecate on My Face, is vrygestel in 1986, 'n 7" plaat in 'n 12" omslag met alle 4 kante byvoeging toegesluit. Hulle eerste album, Form and Meaning reach Ultimate Communion, is later daardie jaar vrygestel. Hulle tweede enkelspeler, 40 Years-Then Death, is vrygestel in 1987 op wit viniel met geen merkteken nie. Hulle tweede album, Great Truckin' Songs of the Renaissance, is vrygestel in 1988.
Diskografie Ateljee-albums Great Truckin' Songs of the Renaissance (1988) Hot Dogma (1990) Machiavelli and the Four Seasons (1995) www.tism.wanker.com (1998) De RigueurMortis (2001) The White Albun (2004) Death to Art (2024)