Cambridgeshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap CambridgeshireHoofstad CambridgeOppervlakte3 389 km²Bevolking806 700 (2011)Bevolkingsdigtheid238 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekCambridgeshireAdministratiewe setel CambridgeISO 3166-2:GB-CAMOppervlakte3 046 km²Bevolking622 200 (2011)Bevolkingsdigtheid204 inw./km²Webtuistewww.cambridgeshire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhede 250px|senter Peterborough Fenland Huntingdonshire Oos-Cambridgeshire Suid-Cambridgeshire Cambridge

Cambridgeshire (uitgespreek /ˈkeɪmbrɪdʒʃər/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Cambridge, Ely en St Ives. Cambridgeshire het 'n bevolking van 806 700 in 2011 gehad en is dus die 28ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Graafskappe in Engeland