Die Praepapilio is 'n uitgestorwe genus van Riddervlinders, wat bekend is van die middel-Eoseense neerslae van Colorado, Verenigde State. Dit tel onder uiters min papilionid-fossiele wat ontdek is en word tans beskou as verteenwoordigend van 'n fossiel-subfamilie, die Praepapilioninae.

Twee spesies is beskryf, elk van 'n enkele fossielvonds: †P. colorado †P. gracilis

Verwysings

Kategorie:Papilionidae Kategorie:Skoenlappers