KaNgwane was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die ooste van Suid-Afrika. Die hoofstad in 1981 was KaNyamasane. Die tuisland was geskep om Swazisprekende mense te huisves. Met net 597 783 inwoners, was dit die mins bevolkte Bantoestan in Suid-Afrika.
Na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994, is die tuisland heringelyf by die Republiek van Suid-Afrika, en wel onder die Mpumalanga-provinsie.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse Bantoestans