200px Klooster Reichenau
Stigting 724 deur sendelingbiskop Pirminius 120px
Ligging Eiland Reichenau, Bodenmeer
180px
Sekularisasie 1803Die Klooster Reichenau was 'n Benediktynse klooster op die eiland Reichenau in die Bodenmeer. Dit is in 724 gestig en het vanaf 1540 as die priory van die biskop van Konstanz gedien. Naas die abdy in St. Gallen, Switserland en die klooster Fulda in Hesse, Duitsland word dit by die beduidendste kloosters van die Karolingiese tydperk gereken.
Die klooster is in 1803 ontbind, en die gebou huisves tans die raadsaal van die munisipaliteit Reichenau. Die klooster se boekskildery is deur UNESCO in 2003 as wêrelddokumente-erfenis gelys.portal.unesco.org duimnael|links|Klooster Reichenau
Verwysings
Kategorie:Geboue en strukture in Baden-Württemberg Kategorie:Christendom in Duitsland Kategorie:Rooms-Katolieke Kerk Reichenau