Annecy 280px Kaart Wapen 180px|center 60px|center Vlag 70px|center Land 20px Frankryk  Région (Admin. gewes) Auvergne-Rhône-Alpes Département Haute-Savoie Koördinate  Stigting Voor 43 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 13,65 vk km  Hoogte bo seevlak 447 m (416-926 m) Bevolking:    - Totaal (2008) 50 115  - Bevolkingsdigtheid 3 671/vk km Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Jean-Luc Rigaut Amptelike webwerf Annecy

Annecy is 'n Oos-Franse stad wat aan die noordelike hoek van die Annecy-meer (Lac d'Annecy, 27 km²) en sowat 35 km suid van Genève, Switserland geleë is. Die stad met 'n bevolking van sowat 50 000 dien as prefektuur (hoofstad) van die département Haute-Savoie.

Annecy was naas München en Pyeongchang, Suid-Korea een van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018.

Kategorie:Munisipaliteite in Auvergne-Rhône-Alpes Kategorie:Nedersettings in Auvergne-Rhône-Alpes Kategorie:Rhône-Alpes