Die term Victoria of Viktoria kan verwys ná:
Sterrekunde: Victoria-krater, 'n slagkrater op die planeet Mars.
Geografie: Victoria, 'n staat van Australië. Victoria, die hoofstad van Brits-Columbië, Kanada. Victoria-eiland, 'n eiland in die noorde van Kanada. Victoriameer, 'n meer in Afrika. Victoria, die hoofstad van die Seychelle. Victoria, die hoofstad van Tamaulipas, Meksiko. Victoria & Alfred Waterfront, 'n toeristebestemming in Kaapstad, Suid-Afrika. Victoria-waterval, 'n waterval in Afrika. Victoria-Wes, 'n Karoodorp in die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Geskiedenis: Victoriaanse tydperk, die regeringstyd van konigin Victoria.
Persone: Victoria van die Verenigde Koninkryk, koningin van die Verenigde Koninkryk en keiserin van Indië. Victoria, kroonprinses, die oudste kind en dogter van koningin Victoria. Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld, die ma van koningin Victoria.
Sport: FC Viktoria 09 Urberach, 'n sportklub uit Rödermark in Duitsland. SC Victoria Hamburg, 'n sportklub uit Hamburg in Duitsland. Viktoria Aschaffenburg, 'n sokkerklub uit Aschaffenburg in Duitsland.