Hibberdene is 'n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en setel van die Umzumbe Plaaslike Munisipaliteit. Die dorp is na C Maxwell-Hibberd vernoem, die voormalige posmeester-generaal van KwaZulu-Natal. Die N2 nasionale pad gaan naby Hibberdene verby.

Hibberdene is naby die Mzumberivier (Umzumberivier) en die MzimayirivierHibberdene, Hibiscus Coast, Kwazulu-Natal waar dit in die Indiese Oseaan uitmond by .

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

SA Explorer Hibberdene afstande

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal