Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Smolensk-oblast.

Smolensk (Russies: Смоленск [smʌˈlʲensk]) is die hoofstad van die Smolensk-oblast in Wes-Rusland. Volgens die 2014-sensus het die stad 'n bevolking van 330 961.

Kategorie:Heldestede van die Sowjetunie Kategorie:Nedersettings in Rusland