Die Edenparkstadion (algemeen bekend as Edenpark) is 'n veeldoelige stadion in Auckland, Nieu-Seeland, wat vir rugby, sokker en krieket gebruik word.
Edenpark is die grootste sportgrond in Auckland met rugby wat in die wintermaande gespeel word en krieket in die somer (alhoewel die meeste plaaslike krieketwedstryde op die Outer Oval gespeel word wat reg langs die hoofstadion is). Om albei sportsoorte ter wille te wees is die kolfblad verwyderbaar. Die stadion het die eerste geword om twee rugbywêreldbekereindstryde te huisves: dié van die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011. Edenpark het ook twee keer wedstryde van die Krieketwêreldbeker aangebied: in 1992 en 2015. Daarbenewens is Edenpark tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1982 vir twee wedstryde gebruik en dit was een van drie stadions tydens die Vrouerugbywêreldbeker 2021. Dit was ook een van die stadions tydens beide die Vrouekrieketwêreldbeker 2022 en die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.
Fotogalery
Wedstryde Vrouekrieketwêreldbeker 1982
Rugbywêreldbeker 1987
DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 22 Mei 1987 70–6 Groep C 20 000 23 Mei 1987 Roemenië 21–20 Groep D 4 500 2 Junie 1987 70–12 Groep D 3 000 7 Junie 1987 16–31 Kwarteindrondte 17 000 20 Junie 1987 29–9 Eindstryd 48 035
Krieketwêreldbeker 1992
Rugbywêreldbeker 2011
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 9 September 2011 20:30 41–10 Groep A 60 214 17 September 2011 20:30 6–15 Groep C 58 678 24 September 2011 20:30 37–17 Groep A 60 856 25 September 2011 15:30 7–27 Groep D 60 327 1 Oktober 2011 20:30 16–12 Groep B 58 213 8 Oktober 2011 20:30 12–19 Kwarteindrondte 49 105 9 Oktober 2011 20:30 33–10 Kwarteindrondte 57 192 15 Oktober 2011 21:00 8–9 Halfeindrondte 58 630 16 Oktober 2011 21:00 6–20 Halfeindrondte 60 087 21 Oktober 2011 20:30 18–21 Klein finale 53 014 23 Oktober 2011 21:00 7–8 Eindstryd 61 079
Krieketwêreldbeker 2015
Vroueugbywêreldbeker 2021
DatumSpan 1TellingSpan 2Rondte 8 Oktober 2022 17–41 Groep A 8 Oktober 2022 5–40 Groep C 8 Oktober 2022 19–84 Groep C 5 November 2022 19–26 Halfeindrondte 5 November 2022 25–24 Halfeindrondte 12 November 2022 0–36 Bronseindstryd 12 November 2022 31–34 Eindstryd
Vrouekrieketwêreldbeker 2022
Vrouesokkerwêreldbeker 2023
DatumTyd (NZST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 20 Julie 2023 19:00 1–0 Groep A (opening) 42 137 22 Julie 2023 13:00 3–0 Groep E 41 107 24 Julie 2023 18:00 1–0 Groep G 30 889 26 Julie 2023 19:30 5–0 Groep C 20 983 30 Julie 2023 19:00 6–0 Groep A 34 697 1 Augustus 2023 19:00 0–0 Groep E 42 958 5 Augustus 2023 17:00 1–5 Agtste eindrondte 43 217 11 Augustus 2023 19:30 1–2 Kwarteindrondte 43 217 15 Augustus 2023 20:00 2–1 Halfeindrondte 43 217
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Edenparkstadion op ESPNcricinfo
Kategorie:Auckland Kategorie:Krieketstadions in Nieu-Seeland Kategorie:Krieketwêreldbekerstadions Kategorie:Rugbystadions in Nieu-Seeland Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Nieu-Seeland Kategorie:Vrouekrieketwêreldbekerstadions Kategorie:Vrouerugbywêreldbekerstadions Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions