Laerskool Danie Malan is 'n primêre skool wat in Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika, geleë is. Die skool se adres is Koos de la Reystraat 279, Pretoria-Noord, 0182. Die skool se leuse is Jou Sleutel tot Suksesvolle Onderrig!.

Die skool is in 1904 as 'n Engelsmediumskool gestig, maar is later na 'n Afrikaansskool verander. In die laat 90's is dit egter na 'n parallelmediumskool omgeskakel om die Engelssprekende leerlinge in die gebied te bedien.

Bekende alumni Lucas Maree

Eksterne skakels Skool se webtuiste Skool se Facebook-bladsy

Kategorie:Skole in Gauteng Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria