Kerala (Malayalam: കേരളം, [ke:ɾɐɭɐm], ; Engels: [ˈkɛrələ]) is 'n deelstaat in die suidooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Thiruvananthapuram (voorheen Trivandrum). Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes-Ghats.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf