Die Melbourne Reghoekige Stadion (algemeen bekend as AAMI-park ) is 'n stadion in Melbourne, Australië, wat vir rugby, rugbyliga en sokker aangewend word. Dit was een van die gasheerstadions tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.

AAMI-park is Melbourne se eerste reghoekige stadion. Daar is ander stadions (soos die MCG, Docklandsstadion en Princes Park) in Melbourne, maar dit is meer geskik vir sportsoorte soos krieket en Australiese voetbal wat op ovaalvormige velde gespeel word. Die grootste reghoekige stadion in die stad, Olympic Park, is 'n atletiekbaan wat nie fasiliteite het vir 'n spansport soos rugbyunie, rugbyliga of sokker nie.

Wedstryde Rugbyliga-toetswedstryde Toets# Datum Teenstaander Telling Toeskouers Deel van 1 7 Mei 2010 12–8 29 442 2010 ANZAC-toets 2 31 Oktober 2010 34–14 18 894 2010 Viernasies-toernooi 3 2 November 2014 16–12 20 585 2014 Viernasies-toernooi

AFC Asië-beker 2015 DatumTyd (AODT)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 9 Januarie 2015 20:00 4–1 Groep A 25 231 11 Januarie 2015 20:00 2–0 Groep C 17 712 14 Januarie 2015 18:00 1–4 Groep B 12 349 16 Januarie 2015 18:00 1–5 Groep D 10 808 18 Januarie 2015 20:00 3–1 Groep B 10 871 20 Januarie 2015 20:00 2–0 Groep D 25 016 22 Januarie 2015 18:30 2–0 (e.t.) Kwarteindrondte 23 381

Vrouesokkerwêreldbeker 2023

DatumTyd (AOST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 21 Julie 2023 12:30 0–0 Groep B 21 410 24 Julie 2023 18:30 6–0 Groep H 27 256 31 Julie 2023 20:00 0–4 Groep B 27 706 2 Augustus 2023 20:00 0–0 Groep F 27 638 6 Augustus 2023 19:00 0–0 (5–4 n.S.) Agtste eindrondte 27 706 8 Augustus 2023 18:00 1–0 Agtste eindrondte 27 706

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf AAMI-park op Austadiums

Kategorie:Sport in Melbourne Kategorie:Rugbystadions in Australië Kategorie:Sokkerstadions in Australië Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions