duimnael|links|180px|Foto van George Colley.
Pomeroy is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is in 1867 gestig. Dit is vernoem na George Pomeroy Colley wat die noodlottige Britse magte tydens die Slag van Majuba gelei het. Die R33-provinsiale pad gaan deur die dorp.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal