+Trentino-Suid-TirolTrentino-Südtirol (Duits)Trentino-Alto Adige (Italiaans)Trentin-Südtirol (Ladinies) 140px 70px (Vlag van Trentino-Suid-Tirol) (Wapen van Trentino-Suid-Tirol) 180px|Ligging van Trentino-Suid-Tirol in ItaliëLigging van Trentino-Suid-Tirol in Italië 180px|Kaart van Trentino-Suid-TirolKaart van Trentino-Suid-Tirol Amptelike tale Duits, Ladinies, Italiaans Hoofstad Trient Grootste stad Trient Eerste MinisterUgo Cappellacci Oppervlakte - Totaal13 606,87 vk km Bevolking - Totaal (2009)  - Bevolkingsdigtheid 1 028 260 75,6/vk km

Trentino-Suid-Tirol (Duits: Trentino-Südtirol, Italiaans: Trentino-Alto Adige, Ladinies: Trentin-Südtirol) is 'n outonome gewes in die noorde van Italië wat in die noorde aan Oostenryk en in die noordweste aan Switserland grens. Trentino-Suid-Tirol het 1 028 260 inwoners in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 13 606,87 km².

Die hoofstad en grootste stad is Trient en de facto ook Bozen. Die amptelike tale is Duits, Ladinies en Italiaans. Trentino-Suid-Tirol was voor 1918 'n deel van Tirol in Oostenryk-Hongarye en is sedert die oorgawe van Oostenryk 'n outonome gewes van Italië. Trentino-Suid-Tirol bestaan uit die twee outonome provinsies Trentino en Suid-Tirol.

Provins Vlag Wapen Hoofstad Bevolking Oppervlakte Digte Suid-Tirol 25px 25px Bolzano503 4347 399,9768,03 Trentino 25px 25px Trient524 8266 206,9084,56 Trentino-Suid-Tirol 25px 25px Trient1 028 26013 606,8775,57

Sien ook Spressa delle Giudicarie

Eksterne skakels Kimbriese taaleilande Der Westen, 29 Augustus 2014: Am Rande der Alpen lebt die zimbrische Sprache weiter