TrenteTrient • Trento • Trënt • Trènt 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Streek raam|23px Trentino-Suid-Tirool Provinsie raam|23px Trentino Koördinate  Stigting Omstreeks 300 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 157,92 vk km  Hoogte bo seevlak 194 m Bevolking:    - Totaal (Maart 2012) 117 307  - Bevolkingsdigtheid 740/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Alessandro Andreatta (DP) Amptelike Webwerf comune.trento.it

Trente (Italiaans: Trento, [ˈtrɛnto] of [ˈtrento], ; Duits: Trient; Ladinies: Trënt; Venesiaans: Trènt) is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Trentino en van die outonome streek Trentino-Suid-Tirool in Italië met 'n bevolking van 117 307 in 2012 en 'n oppervlakte van 157,92 km². Trente het in 1918 as gevolg van Oostenryk-Hongarye se neerlaag tydens die Eerste Wêreldoorlog onder Italiaanse bewind gekom. Die stad is langs die Adigerivier geleë.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Italië Kategorie:Trentino-Suid-Tirol