+Outonome Provinsie TrentinoAutonome Provinz Trient (Duits)Provincia Autonoma di Trento (Italiaans)Provinsia de Trento (Ladinies) 140px 70px (Vlag van Trentino) (Wapen van Trentino) 180px|Ligging van Trentino in ItaliëLigging van Trentino in Italië 180px|Kaart van TrentinoKaart van Trentino Amptelike tale Duits, Ladinies, Italiaans Hoofstad Trient Grootste stad Trient Eerste MinisterLorenzo Dellai Oppervlakte - Totaal6 206,90 vk km Bevolking - Totaal (2009)  - Bevolkingsdigtheid 524 826 84,6/vk km

Trentino (Duits: Trient, Italiaans: Trentino, Ladinies: Trento), amptelik Outonome Provinsie Trentino (Duits: Autonome Provinz Trient, Italiaans: Provincia Autonoma di Trento, Ladinies: Provinsia de Trento), is 'n outonome Provinsie in die noorde van Italië. Trentino het 524 826 inwoners in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 6 206,90 km². Die hoofstad en grootste stad is Trient. Die amptelike tale is Duits, Ladinies en Italiaans. Trentino was voor 1918 'n deel van Tirool in Oostenryk-Hongarye en is sedert die oorgawe van Oostenryk 'n outonome Region van Italië. Trentino voorm saam met Suid-Tirool die outonome region Trentino-Suid-Tirool.

Kategorie:Trentino-Suid-Tirol