Friedrich III uit die dinastie Hohenzollern, volle naam Friedrich Wilhelm Nikolaus Karl van Pruise, (* 18 Oktober 1831 in Potsdam, Duitsland; † 15 Junie 1888 in Potsdam) het 1888 as die tweede Duitse keiser en koning van Pruise geregeer.

Friedrich was die kleinseun van die koning Friedrich Wilhelm IV en die seun van Wilhelm I. Sy regeringstyd was slegs 99 dae lang en die jaar 1888 word die Driekeiserjaar in die Duitse geskiedenis.

Sy regeringsstyl was liberal en deur die keelkanker kon hy op sy kroning nie meer praat nie en sterf reeds ná 'n 56-jarige leeftyd.

Kategorie:Duitse keisers Kategorie:Geboortes in 1831 Kategorie:Huis van Hohenzollern Kategorie:Pruisiese konings Kategorie:Sterftes in 1888