Gebeure Die Romeine stig Augusta Vindelicorum, die huidige Augsburg, een van die oudste stede van Duitsland. Omstreeks hierdie jaar word die stad Tongeren as Atuatuca Tungrorum gestig. Daarmee is dit die oudste stad van België. Augustus se stiefseuns Tiberius en Drusus onderwerp die stamme in bergland van die Alpe.The Battle that Stopped Rome: Emperor Augustus, Arminius, and the Slaughter of the Legions in the Teutoburg Forest,, W. W. Norton & Company, 2004,, Die Romeine stig die Colonia Iulia Augusta Felix by Berytus wat 'n gebied beheers tot die bronne van die Orontes in die Bekaa-dalThe Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, , Harvard University Press, 1993, ,
Geboortes 24 Mei – Germanicus, 'n generaal van die Romeinse Ryk († 19)
Sterftes
Verwysings