Beringen (Limburgs: Berringe) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 43 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 78 km².

Die Vlaamse Mynmuseum is in Beringen gevestig.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Beringen: Beringen, Beringen-Mijn, Beverlo, Brelaar-Heide, Koersel, Korspel, Paal, Stal en Tervant.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Stede in Vlaandere