As is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 22 km² en sowat 8 000 inwoners (2011).

Die eerse steenkool van Limburg is in 1901 hier gevind.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van As: As-Centrum, Cité Cockerill, Dennengaerde, Niel-bij-As, Statiewijk, Ter Heide, Witte dorp en Zevenhuizen.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)