Zaanstad is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Holland, geleë bo Amsterdam. Die munisipale gebied het sowat 148 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 83 km². Zaanstad is in 1974 saamgestel uit die munisipaliteite Assendelft, Koog aan de Zaan, Krommenie, Wormerveer, Westzaan, Zaandam en Zaandijk.
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels
Webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Noord-Holland Kategorie:Nedersettings in Noord-Holland Kategorie:Stede in Nederland