Piransjahrپیرانشهر Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter|border Wapen 75px|senter Land  Provinsie Wes-Azerbeidjan Koördinate  Gestig op 3de eeu Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 1 300 m Bevolking:    - Totaal (2017) 138 864  - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone IRST / UTC +3:30  - Somertyd IRDT / UTC +4:30 Burgemeester Amptelike webwerf

Piransjahr (Mukrian) (Persies: پیرانشهر, oftewel "stad van Piran") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.

Die stad het ongeveer 138 864 inwoners (2017).https://www.citypopulation.de/php/iran-admin.php Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Mukri die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Iran