Denisse Lillian Laval Soza (gebore 19 Januarie 1977 in Chili), beter bekend onder haar verhoognaam Nicole, is 'n Chileense sangeres wat in Santiago de Chile en in Miami gebaseer is.
Naas haar musiekloopbaan speel sy ook twee rolle in films: in 2003 in die Amerikaanse kort film La amiga en in 2005 in die Chileense film Se arrienda.
Diskografie Tal Vez Me Estoy Enamorando Esperando Nada Sueños en Tránsito Viaje Infinito APT
Eksterne skakels Nicole se amptelike webwerf Haar persoonlike webjoernaal
Kategorie:Chilene Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sangers Kategorie:Lewende mense