Die nasionale vlag van die Britse Maagde-eilande is op 15 November 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die Britse Maagde-eilande se burgerlike vaandel mag gebruik word deur skepe wat in by die land geregistreer is of deur besoekende skepe van ander lande. Die goewerneur van die Britse Maagde-eilande gebruik ’n Unievlag met die wapenskild van die Britse Maagde-eilande in die middel van die vlag. Dit is tradisioneel vir goewerneurs van Britse oorsese gebiede.

Ander vlae

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Britse Maagde-eilande by Flags of the World.

Kategorie:Britse Maagde-eilande Britse Maagde-eilande