Lady Frere (hernoem na Cacadu in 1976) is 'n dorp in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die naam Lady Frere is 'n vernoeming na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere.
Geskiedenis Die dorp is in 1879 gestig op die oewers van die Cacadurivier. Die eerste erwe is in 1882 verkoop. Die naam is verander na Cacadu in 1976 toe die Transkei onafhanklik geword het, maar heet steeds Lady Frere.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Bronne Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995.
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap