Mons 280px Ligging van Var Wapen 180px|center 90px|center Vlag Land 20px Frankryk Région (Admin. gewes) 20px Provence-Alpes-Côte d'Azur Département 20px Var Koördinate Stigting Voor 11de eeu Oppervlak: - Totaal 76,63 vk km Hoogte bo seevlak 235 -1712 m Bevolking: - Totaal (2008) 864 - Bevolkingsdigtheid 11/vk km Tydsone UTC +1 - Somertyd UTC +2 Burgemeester Éliane Feraud (2008-14) Amptelike webwerf Mairie Mons (Mouns in Provensaals) is 'n nedersetting in die Suidoos-Franse département Var en die administratiewe gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur.
Mons is as versterkte dorp op 'n reusagtige rots gebou wat 'n indrukwekkende panoramiese uitsig oor die Middellandse See, die Lérins-eilande, die bergreeks Massif des Maures en op helder dae ook oor die eiland Korsika bied. Die bevolking van die afgeleë dorp was oorspronklik selfversorgend.
Kategorie:Munisipaliteite in Provence-Alpes-Côte d'Azur Kategorie:Nedersettings in Provence-Alpes-Côte d'Azur