Vung TauVũng Tàu 270px Land  Provinsie Ba Ria-Vung Tau Koördinate  Gestig op  Oppervlakte:    - Totaal 140 vk km  Hoogte bo seevlak 19 m Bevolking:    - Totaal (2008) 300 000  - Bevolkingsdigtheid 2 142,9/vk km Tydsone UTC+7

duimnael|links|250px|Vung Tau in Viëtnam

Vungtau (Viëtnamees: Vũng Tàu) is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 300 000 mense (2008). Dit is 120 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n petroleum-sentrum van Viëtnam en 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande.

Kategorie:Nedersettings in Viëtnam