Soignies 280px Ligging in Hainaut Wapen 170px|center 50px|center Vlag center|border|70px Land 20px België  Gewes (deelstaat) 20px Wallonië Provinsie 20px Hainaut Koördinate  Stigting 7de eeu  Oppervlakte:    - Totaal 110,3 vk km  Hoogte bo seevlak 70-140 m bo seespieël Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2017) 27 435  - Bevolkingsdigtheid 249/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Marc de Saint Moulin (PS) Amptelike webwerf soignies.be

Soignies ([swa'ɲi]), Nederlands: Zinnik, Pikardies en Wallonies: Sougniye, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 110 km².

Etimologie Die naam Soignies het sy oorsprong in die Keltiese sagunnia wat later na Sunniacum gelatiniseer is en "nedersetting aan die Senne-rivier" beteken.

Geografie Die huidige munisipaliteit Soignies behels naas die naamgewende stad die dorpe Casteau in die suide; Chaussée-Notre-Dame-Louvignies, Horrues, Neufvilles in die weste; Naast en Thieusies in die suidooste.

Kategorie:Munisipaliteite in Hainaut Kategorie:Nedersettings in Hainaut Kategorie:Stede in Wallonië