Llandudno is 'n voorstad in die weste van Kaapstad, vernoem na die gelyknamige dorp in Noord-Wallis.
Demografie Volgens die 2011-sensus, het Llandudno 'n inwonertal van 571.Llandudno 2011-sensus
Etniese groepe GroepBevolking%Swartes 59 10.3%Kleurlinge 12 2.1%Indiërs 1 0.2%Blankes 496 86.9%
Tale TaalBevolking%Engels 488 85.46%Afrikaans 34 5.95%Xhosa 19 3.33%Ander Afrika-tale 17 2.98%Ander Tale 13 2.28%
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kaapstad