Cali 260px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Department 20px Valle del Cauca Koördinate Gestig op 1536 Oppervlakte: - Totaal 562 vk km Hoogte bo seevlak 995 m Bevolking: - Totaal (2005) 2 068 386 - Bevolkingsdigtheid 3 816,2/vk km - Metropolitaanse gebied 2 730 796 Tydsone UTC -5 Burgemeester Jorge Ivan Ospina Amptelike Webwerf cali.gov.co
duimnael|links|La Merced
Cali (Spaans Santiago de Cali) is 'n groot stad in die weste van Colombia wat op 25 Julie 1536 deur Sebastián de Belalcázar gestig is. Die stad het 'n bevolking van 2 068 386 en van 2 730 796 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 562 km². Die stad is die hoofstad van die westelike department Valle del Cauca.
Kategorie:Nedersettings in Colombia