Barranquilla 260px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Department 20px Atlántico Department Koördinate Gestig op 1813 Oppervlakte: - Totaal 166 vk km Hoogte bo seevlak 18 m Bevolking: - Totaal (2005) 1 148 506 - Bevolkingsdigtheid 6 918/vk km - Metropolitaanse gebied 1 821 517 Tydsone UTC -5 Burgemeester Alejandro Char Amptelike Webwerf barranquilla.gov.co
duimnael|links|Maria Reina
Barranquilla is die vierde grootste stad van Colombia en is op 7 April 1813 gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 148 506 en van 1 821 517 in die metropolitaanse gebied in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 166 km². Die stad is die hoofstad van die noordelike Atlántico Department en is die belangrikste hawestad aan die kus van die Karibiese See.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Colombia