Mons kan verwys na (1) nedersettings in Franssprekende lande, (2) die Latynse woord vir "berg" en (3) in die eksogeologie, na bergpieke en ander buite-aardse formasies.
België Mons, 'n stad in Wallonië
Frankryk Mons, 'n nedersetting in Charente Mons, 'n nedersetting in Charente-Maritime Mons, 'n nedersetting in Gard Mons, 'n nedersetting in Haute-Garonne Mons, 'n nedersetting in Hérault Mons, 'n nedersetting in Puy-de-Dôme Mons, 'n nedersetting in Var
Taalwetenskap Mons is die Latynse term vir "berg, gebergte" (genitief montis). Hiervan is onder meer die Franse mont, die Italiaanse monte en die Engelse mount afgelei.
Eksogeologie Mons kan in die eksogeologie onder meer na bergpieke of vulkane op die planeet Mars verwys, waaronder Olympus Mons, Elysium Mons en Pavonis Mons.