Santa Cruz de la Sierra 260px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Department 20px Santa Cruz Koördinate Gestig op 1561 Oppervlakte: - Totaal 325,57 vk km Hoogte bo seevlak 416 m Bevolking: - Totaal (2009) 1 594 926 - Bevolkingsdigtheid 4 215/vk km - Metropolitaanse gebied 1 862 911 Tydsone UTC -4 Burgemeester Percy Fernandez Amptelike webwerf gmsantacruz.gob.bo
duimnael|links|Basílica Menor de San Lorenzo duimnael|links|Catedral Metropolitana o Basilica Menor de San Lorenzo Santa Cruz de la Sierra is die grootste stad van Bolivië voor die regeringsetel La Paz en die hoofstad Sucre en is op 26 Februarie 1561 van Ñuflo de Chaves gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 594 926 en van 1 862 911 in die metropolitaanse gebied in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 325,57 km². Die stad is die hoofstad van die gelyknamige suid-westelike department.
Kategorie:Nedersettings in Bolivië