Eusebius van Caesarea, c. 263–339 n.C., ook genoem Eusebius Pamphili, het die biskop van Caesarea in Palestina geword om en by die jaar 314. Eusebius, historikus, eksegeet en polemiekus, is een van die meer bekende kerkvaders. Hy (saam met Pamphilus) was 'n geleerde van die Bybelse kanon. Hy het geskryf in die Demonstrasies van die Evangelie, Voorbereidings vir die Evangelie, en Omtrent Teenstrydighede in die Evangelies, almal studies van die Bybelse teks. As "Vader van Kerkgeskiedenis" was hy die samesteller van die Kerkgeskiedenis, Omtrent die Lewe van Pamphilus, die Kroniek en Omtrent die Martelare.

Eksterne skakels

Kategorie:Ou Griekse geskiedkundiges Kategorie:Biskoppe Kategorie:Mense in die 3de eeu Kategorie:Mense in die 4de eeu Kategorie:Teoloë Kategorie:Geboortes in 265 Kategorie:Sterftes in 340