TiroolTirol (de) Landsvlag Landswapen 150px 100px (Besonderhede) (Besonderhede) Basiese gegewens Ampstaal: Duits Hoofstad: Innsbruck Stigting: 1919 Oppervlakte: 12 648,37 km²(5de af 9)(31 Desember 2019) Bevolking: 771 304 (5de af 9)(1 Januarie 2023) Bevolkingsdigtheid: 61 inwoners / km²(9de af 9) Bruto binnelandse produk - Totaal (2018) - % per inwoner 34,67 miljard € 46 100 € Werkloosheidsyfer: 3,6%(Augustus 2022) Buitelanders: 16,4% (1 Januarie 2020) Volkslied (Landeshymne): Zu Mantua in Banden ISO 3166-2: AT-7 Amptelike webwerf: tirol.gv.at Politiek Eerste minister: Anton Mattle (ÖVP) Regerende partye: ÖVP en SPÖ Setels in die parlement (Landtag) (36 setels)2022 (2018) ÖVP: 14 (17)SPÖ: 7 (6)FPÖ: 7 (5)Die Grünen – Die grüne Alternative: 3 (4)FRITZ: 3 (2)NEOS: 2 (2) Laaste verkiesing: 25 September 2022 Volgende verkiesing: 2027 Parlementêre verteenwoordiging Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 5 af 60 Kaart 300px
Tirool (soms Tirol) is 'n deelstaat van die Republiek Oostenryk. Innsbruck is die hoofstad en met 'n bevolking van 131 358 (2023) die grootste stad van Tirool. Die deelstaat Tirool bestaan uit die twee afsonderlike dele Noord-Tirool en Oos-Tirool. Suid-Tirool en Trentino moes ná die Eerste Wêreldoorlog in 1918 aan Italië afgestaan word en vorm, nadat die Republiek Oostenryk dekades lank as beskermende buitelandse moontlikheid daarop aangedring het dat die kulturele en taalregte van Duitssprekende Suid-Tirolers in formele Italiaanse wetgewing verskans moet word, tans die outonome gebied Trentino-Suid-Tirool. Die Oostenrykse deelstaat Tirool en die Italiaanse outonome gebied Trentino-Suid-Tirool vorm nou die Europese streek Tirool vir die doel van samewerking.
Geschiedenis duimnael|upright=1.4|center|Die historiese gebied van Tirool voor 1918, nou identies aan die Europese streek Tirool duimnael|upright=1.4|Topografiese kaart van Tirool Tirool beslaan 'n oppervlakte van 12 648,37 km² en het 'n bevolking van 771 304 in 2023 gehad. Tirool is in 1919 ná die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suidweste van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Vorarlberg in die weste, Salzburg in die ooste en Karintië in die suidooste. In die noorde grens dit aan Duitsland (Beiere), in die suidweste aan Switserland en in die suide aan Italië (Suid-Tirool).
Administratiewe distrikte Noord-Tirool Imst Innsbruck Stadt Innsbruck Land Kitzbühel Kufstein Landeck Reutte Schwaz Oos-Tirool Lienz
Stede Stad Bevolking (2023) 1. Innsbruck 131 358 2. Kufstein 19 930 3. Telfs 16 271 4. Hall in Tirol 14 418 5. Schwaz 14 211 6. Wörgl 14 403 7. Lienz 11 990 8. Imst 11 135 9. Sankt Johann in Tirol 9 885 10. Rum 9 381 11. Kitzbühel 8 289 12. Zirl 8 224 13. Wattens 8 173 14. Landeck 7 579 15. Jenbach 7 492
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Geskiedenis van Tirool Informationen zum Urlaubsland Tirol Dialektbegriffe aus Osttirol