Braunschweig is 'n klein dorp in die Oos-Kaap (Suid-Afrika), 15 km noord van King William's Town.

Die nedersetting het ontstaan weens die hervestiging van 'n groep vrywilligers, die Duitse Legioen, wat tydens die Krimoorlog aan Britse kant geveg het.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Duitse Setlaarsmonument

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap