Hierdie artikel handel oor Carnarvon in Australië. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien Carnarvon.

Carnarvon is 'n kusdorp in Wes-Australië, sowat 900 km noord van Perth. Volgens die 2006 sensus het die dorp 'n bevolking van 5 283 gehad.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Wes-Australië