KärntenKoroškaKarintië Landsvlag Landswapen 150px 100px (Besonderhede) (Besonderhede) Basiese gegewens Ampstaal: Duits en Sloweens Hoofstad: Klagenfurt Stigting: 1919 Oppervlakte: 9 536,83 km² (5de)(1 Januarie 2024) Bevolking: 570 167 (6de)(1 Januarie 2026) Bevolkingsdigtheid: 60 inwoners / km² (8ste) Bruto binnelandse produk  - Totaal (2024)  - % per inwoner 28,3 miljard € 49 582 € Werkloosheidsyfer: 4,3 % (2024) Buitelanders: 10,9 % (2020) Volkslied (Landeshymne): Kärntner Heimatlied ISO 3166-2: AT-2 Amptelike webwerf: www.ktn.gv.at Politiek Eerste minister: Daniel Fellner (SPÖ)(sedert 7 April 2026) Regerende partye: SPÖ en ÖVP Setels in die parlement (Landtag) (36 setels)(2018: 36 setels): SPÖ 15 (2018: 18)FPÖ 9 (9)ÖVP 7 (7)TK 5 (5) Laaste verkiesing: 5 Maart 2023 Volgende verkiesing: 2028 Parlementêre verteenwoordiging Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 4 (van 60) Kaart 250px

Karintië (Duits: Kärnten, [ˈkɛʁntn̩], ; Sloweens: Koroška, [kɔˈɾóːʃka], ) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Dit beslaan 'n oppervlakte van 9 536,83 km² en het 'n bevolking van 570 167 in 2024 gehad. Karintië is in 1919 na die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suide van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Tirol (Oos-Tirol) in die weste, Salzburg in die noordweste en Stiermarke in die noordooste. In die suidweste grens dit aan Italië en in die suidooste aan Slowenië. Klagenfurt is die hoofstad en met 'n bevolking van sowat 95 000 ook die grootste stad van Karintië.

Administratiewe distrikte Distrikte enStatutêre stede Kenteken Oppervlakte Bevolking Aantalmunisipaliteite Stede Markdorpe Klagenfurt K 120,11 km² 94 796 1 1 – Klagenfurt-Land KL 765,59 km² 58 681 19 1 5 Feldkirchen FE 558,56 km² 30 340 10 1 – Hermagor HE 808,02 km² 18 766 7 1 2 Sankt Veit SV 14 93,67 km² 56 157 20 4 9 Spittal SP 2 763,99 km² 78 365 33 3 10 Villach VI 134,89 km² 59 585 1 1 – Villach-Land VL 1 009,33 km² 64 700 19 – 10 Völkermarkt VK 907,49 km² 42 308 13 2 3 Wolfsberg WO 973,79 km² 54 075 9 3 4

Stede Stad Distrik Bevolking Klagenfurt K 94 796 Villach VI 59 585 Wolfsberg WO 24 983 Spittal an der Drau SP 15 765 Feldkirchen FE 14 294 Sankt Veit SV 12 603 Völkermarkt VK 11 109 Sankt Andrä WO 10 250 Velden VL 8 846 Finkenstein VL 8 581 Stad Distrik Oppervlakte Wolfsberg WO 278,31 km² Malta SP 261,77 km² Metnitz SV 223,14 km² Krems SP 207,11 km² Eisenkappel-Vellach VK 198,84 km² Heiligenblut SP 193,50 km² Reißeck SP 139,83 km² Völkermarkt VK 137,33 km² Villach VI 134,89 km² Hüttenberg SV 134,52 km²

Sien ook Bleiburg-slagting

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf