Modena (Latyn: Mutina) is 'n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die stad het 'n bevolking van 184 525 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 182,7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Italië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Italië