Fesفاس 270px Kaart Wapen 180px|center Vlag 75px|center Land  Provinsie Fès-Boulemane Koördinate  Gestig op 789 Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 383 m Bevolking:    - Totaal (2010) 1 958 782  - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +1 Burgemeester Mohamed Rerrhabi

Fes (Arabies: فاس) is die derde grootste stad van Marokko naas Casablanca en Rabat in die noorde en is die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad het 1 958 782 inwoners in 2010 gehad. Fes een van die vier koningsstede van Marokko, saam met Marrakesj, Meknes en Rabat. Die stad is op die vrugbare Haouzvlakte aan die voet van die Hoë Atlas geleë. Die Medina van Fes is in 1981 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Nedersettings in Marokko Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Marokko